Wat dink president Hage Geingob? Hy maak die drankwinkels oop sonder streng voorwaardes, maar die kerk het streng voorwaardes. Okahandja is 'n gemors van dronk mense, geen beheer word toegepas nie. Nee, geen wonder nie daar was gesuip gedurende die lockdown ook. In Windhoek is al baie dronk bestuurders toegesluit. Waarheen, Hage?????
Dit is skokkend wat banke hef wanneer 'n kliënt 'n bankstaat vra. Navrae het my op Vrydag 5 Junie verwittig dat ek N$71 sal moet betaal vir 2 velle A4-papier (net op een kant gedruk). Dit was 3 maande se bankstaat en die bank hef N$23 en sente per maand. Om inligting op twee velle A4 te laat druk by 'n boekwinkel (wat ekonomies in 'n veel swakker posisie is) kos slegs N$2. President, kabinet en parlementariërs, dit is tyd dat julle die soort uitbuiting stop.
I see the Roads Authority and the traffic division are quiet about the looming danger for the public along the B1 highway opposite Kaap Agri in Rehoboth. Minibuses in Rhb are operating on a illegal and dangerous place endangering people's lives.
Die bakkie N 212-063 W, jy kom jag soos 'n besetene 09:12 vandag (Vrydag) hier deur Groot-Aub se strate. Gaan ry asseblief resies as jy so goed is met kar ry. Ons het klein kindertjies wat oor die pad stap.
N$21,84 vir 'n pomelo. As "gewone burgers" dit duur vind, wat van die honderde duisende wat nie eers 'n brood kan bekostig nie. Lewe ons nou in 'n ripoff-tyd weens corona? Sekeres word vrotryk terwyl res moet sterf van korrupsie. Mooi, ons heersers.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie