Ja, geagte Namibiese regering. Watter boodskap wil julle bring aan die burgers van ons eens mooi land? Sal dit gaan oor die “colonial regime” en apartheid? Sal dit gaan oor ons is vry van onderdrukking? Waaroor sal ons praat? Dit is regtig afgewater en bewys net dat die huidige regering onbevoeg is om die land te regeer. Alles is besig om in mekaar te tuimel. Korrupsie voer hoogty, geen, maar geen wetstoepassing nie, daar is geen vooruitsigte vir skoolverlaters, hoë druipsyfers. Elke liewe plek in die land sit met plakkerskampe wat geen basiese sanitasie en watergeriewe het. Hier sit ons nou met hepatitis-uitbrake. Hierdie lys kan nog aangaan, maar dis nie die punt nie. Hier gaan nou miljoene dollar se fees gevier word en nog al die beskikbare fondse gebruik word om aan 'n nasie wat hoopvol uitsien na verbetering, 'n boodskap / toespraak voor te lees wat vanaf 1990 net ge-“edit”, -“copy” en –“paste” word. Asb., ons is onafhanklik al vir 27 jaar; word 28. Staan jul man en neem verantwoordelikheid vir alles en alle besluite wat julle neem. Amen.
The new Minister of Urban and Rural Development, Honourable Peya Mushelenge, tell us in your honest opinion whether Vaalgras Traditional Authority really needs a government paid official driver if a certain Councillor is driving around the car allocated to Chief Joel Stephanus about 98% of the time.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie