Namibiërs, ons moet opstaan teen die tabakplaas. Mense moet geleer word om groente/vrugte te verbou. Ons kan nie tabak eet nie. Net 'n handvol gaan voordeel trek uit hierdie nuttelose produk en in die proses gaan ons kosbare bome verloor. Die Chinese kom weg met moord, onder die vaandel van sogenaamde werkskepping. Ons leiers is ruggraatloos - regerings word verander deur die mense op straat. Ons moet saamstaan, terwille van ons eie toekoms!
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie