WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Skokkend om te sien hoe die sogenaamde bevrydingsbewegings in SA en Namibië blykbaar in blatante plunderaars van staatsfondse vir eie gewin ontaard het. I.p.v. om hul kiesers, wat fisies krepeer, se lewensgehalte, opleidingsfasiliteite, infrastruktuur ens. te verbeter, is selfverryking deur korrupsie en diefstal van staatsfondse hul hoofstrewe.



“Nee vir Ivermektien”: Pragtig hoe hoog die NMRC gekwalifiseer is om Ivermektien as behandeling vir Covid te verbied, maar Pfizer/Biontech en ander se Covid-inenting is na 10 maande se ondersoeke geskik vir menslike gebruik. Julle gehoorsaam julle base by die WHO darem te mooi.



Hel, dan moes die arme 15-jarige kind seker deur helse omstandighede gegaan het om so 'n besluit te kan neem. Jou ouerhuis moet 'n veilige hawe vol liefde vir jou kinders wees. Maak werk van die omstandighede. - Bekommerde ouer



“Julle praat”. Hoe erg moet die huislike omstandighede wees lat 'n 15-jarige besluit om uit die huis te gaan en te besluit waar hy of sy wil wees. – Inquisitive



Traffic department: Could you please consider activating the arrow function on traffic lights at the corner of Hendrik Witbooi and David Merero travelling from east turning north. For the morning traffic. Much appreciated.

Kommentaar

Republikein 2025-01-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 31° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 30° Windhoek: 16° | 29° Gobabis: 20° | 35° Henties Bay: 17° | 20° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 20° Rehoboth: 18° | 33° Mariental: 20° | 35° Keetmanshoop: 17° | 34° Aranos: 20° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 16° | 34° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 28° Lubumbashi: 17° | 23° Mbabane: 15° | 18° Maseru: 12° | 29° Antananarivo: 18° | 26° Lilongwe: 20° | 24° Maputo: 19° | 27° Windhoek: 16° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 29° Harare: 18° | 24° #REF! #REF!