WhatsApp 7 Julie 2020
Vaderland! Wat het geword van positiwiteit? Wat is besig om te gebeur in ons pragtige land Namibië? Waaroor al die bohaai oor die galg in Hentiesbaai? Ons mense het mos gestem met die hoop dat meneer die president, ministers en kabinetslede reg sal laat geskied? En nou lyk dit nie so nie? Kan hulle asseblief tog meer beter besluite neem oor meer belangrike sake in ons land? Stakings, afleggings, onnodige rassisme, moorde, verkragtings en senior burgers wat regtig sukkel. So kan ek aangaan. Petisies oor aborsies? Kom mense staan tog saam en wees positief, asseblief. Ekke wonder en sê maar net. – Ouma Em in Windhoek
Wil graag duidelikheid hê oor drankverkope en gebruik daarvan in casino's. Ons moet steeds die reëls volg soos voorgeskryf deur Government, maar daar word gedrink in casino's tot laataand.
I'm just wondering what the Hon. Minister of Fisheries and Marine Resources, Dr. Albert Kawana is planning to do? Why is he so quiet about the allocation of the new fishing rights? The Government has lost too much revenue in taxes as a direct result of dubious fishing deals. The Minister can't continue to waste time to allocate and publish the names of the new beneficiaries.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie