Maandag se nuusblad. Rasseherrie . . . Asseblief, kan mense nie net die son oor ander ook laat skyn nie. Hoekom altyd moeilikheid maak, wat kon gebly het nie. Als kan op 'n vreedsame, ordentlike, beskaafde manier hanteer word. Tree soos volwassenes op te alle tye, asseblief.
Drankmisbruik gaan weer aan die orde van die dag wees. Besin asseblief en dink voor julle julself te buite gaan. En agterna skaam kry oor dit . . .
GRN-bakkies x 2 op 20/12 vol groceries gelaai. Wonder waarheen op pad vir die naweek? Een bakkie word nog gelaai (foto verskaf).
Nou lê Bernhard Esau in 'n privaat hospitaal met 'n toestand wat ook 'n visreuk het? Ek wil net sê dat Psemas nie vir daardie rekening kan instaan nie, want toe Bernhard sy bedanking ingedien het as minister het dit sy Psemas-lidmaatskap outomaties beëindig. Dis nou te sê as Psemas nie alreeds gekorrupteer is nie, want die president en sy ministers travel deesdae ver paaie na die wêreld se beste hospitale op Psemas-koste. Kom help my asb. dat ons opdruk oor 'n amptelike verklaring oor hierdie saak en kyk of Psemas die guts het om iets hieroor te sê?
In memory of Tyran Greagery Basson, our loving son and brother. Funeral service will take place on 04-01-2020 at 08:30, Mariental Old Apostolic Church. Enquiries: Joan – 081 702 3404

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie