WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Om aan te sluit by J Steyn oor grondpaaie. Ek het nou 3 dae in die Naukluft rondgery in die Blutkoppe tot by Gobabeb-omgewing. Daar is dele wat gangbaar is ,maar ander dele skud jou en jou voertuig uitmekaar! Die draai wat jy ry om die welwitschias en Moon Valley te sien, is so sleg dat ek na 1 kilometer omgedraai het. En dis 'n pad wat deur al die toeriste gery word. Dit is werklik baie gevaarlik en 'n skande vir ons land. Sulke paaie is net nie aanvaarbaar nie. – Johann



Hi mense, los staatsamptenare uit. Kyk na die tydsverandering. Hoeveel ure en geld kos dit vir die privaatsektor? Kyk daarna, asb.



Rehoboth se Traffic Department, puik diens vanaf Easter tot nou. Onwettige taxi's minder, veral grys en silwer Toyota Corollas wat uitmekaar val en drywers sonder PDP. Hou so aan manne, ek sal julle altyd tip gee sodra ek daai grys karretjies sien. Hulle vat ons besigheid genadeloos af. Dankie, dankie, dankie. – Tevrede taxidrywer van RHB



Mense, ek het 20 April gesien hoe Leonardville se mense met kragbokse sukkel. Die mense praat oor watermeters en krag, maar hulle wil nie opstaan en werk soek nie . . .



75 mm 19 April op 'n plaas 16 km van Karibib.



The story of Kai Rust is really out of context and appalling. People murdered at shebeens – the guilty person out on bail. He was protecting his property. Lord, someone get their act together.



Og RTC, doen tog iets aan die paaie, asb.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!