WhatsApp 8 Desember 2021
Daar word gevra dat mense nie moet bymekaar kom vir jaarendafsluitings en ander byeenkomste. Nou moet dit net gestop of afgestel word voordat dinge lyk soos verlede jaar die tyd asb.
Geagte President van Namibia, u beskuldig die nie-vaksers van ondermyning van die regering se pogings teen Covid 19. Ondermyn u as president nie nou die landsburgers se grondwetlike regte nie? Ook wat betref die grootste korrupsiesaak in Namibiese geskiedenis (Fishrot). Hoe kon dit gebeur het terwyl u die president is? So kan landsburgers voortgaan om voorbeelde te noem hoe u regering regte soos die op goeie regering en bestuur ondermyn. Uself en dr. Shangala het erken hoe polities gedrewe die Covid-19-dilemma is met u besoek aan die VN toe u span nie goedkeuring van die Amerikaanse regering kon kry vir die entstowwe wat ons gebruik nie?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie