WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Kan die munisipaliteit van Windhoek ons die planne wys hoe die toegang tot die gholfbaan en Buitekluboord gaan werk nadat die nuwe dubbelweg klaar gebou is, asb?

Die kerke maak my siek. Arme mense gaan en dink hulle word ryk. Daar is kinders wat hul klasse by die skool los, want hulle bly 24/7 by die kerk. Maak die onnodige kerke toe, asb. Die kinders moet die pastors se kinders oppas en ook hulle huise skoonmaak. Ek praat as ''n moeder en dan druip die kinders nog.

Mercedes-sleutels met afstand­beheer opgetel in Gousstraat, Pionierspark. Skakel 081 124 9781.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!