Meneer Geingob, ek wil net graag iets hoor. Gedurende die laat 60'ers het die SA regering blanke kommersiële boere ontstel met die afvat van produktiewe plase en sogenaamde markverwante pryse daarvoor betaal op grond van vat of los. Dit was in Damaraland, Hereroland, Namaland, ens. Hulle het dit verniet vir daardie owerhede gegee, asook vee om mee te begin boer. Al die masjiene en ander waterinstellings is verniet deur die destydse apartheidsregering instand gehou. Nou gebeur dit weereens presies dieselfde? Of gaan julle dit verniet vat? Wat is die duister agenda agter al hierdie afvatpolitiek?
The President, H.E. Dr. Hage Geingob's idea and timing to use the fishing rights as a campaign tool was correct, timely and welcomed. But everything was jeopardized by the human capital incapacity of Business & Intellectual Property Association (BIPA). The latter company never thought of that volume of poverty, hunger and unemployment and was subsequently not ready for that amount of fishing rights applications. BIPA should have decentralized their functions and appointed more temporary workers in all the 14 political regions of the country to circumvent the influx of applicants to the capital. Thus, I put the blame and the irresponsibility that goes along with that chaos squarly in front of their doorsteps. They have actually made the already poor more poorer to dig out their last penny for nothing and to create chaos. It was a very expensive lessons to be funded by the already poor. They should accept the blame publicly and apologize publicly, it has almost went over into an anarchy, a stampede and total havoc. – BAB
Ek vergelyk maklik 'n anonieme SMS-skrywer met 'n anonieme bomdreigement. Albei veroorsaak choas sonder om identiteit te openbaar. Geen instansie, maatskappy of staatsdepartement sal reageer op anonieme klaers se klagtes nie. Enigiemand wat voorstelle het of verskil met enigiets moet mans genoeg wees om sy identiteit bekend te maak. Ek sal nie van 'n skuilnaam, vals naam of voorletters gebruik maak of 'n anonieme SMS skryf as ek enige onderwerp wil bespreek of aanspreek nie. Ek glo ook as 'n mens skeppend genoeg is om 'n SMS saam te stel, is jy slim genoeg om jou naam onder aan te skryf. Aan alle anonieme SMS-skywers, julle is welkom om my in persona te kontak en nie via SMS nie. Elke saak het sy meriete en word daarvolgens hanteer. – Joos Platt

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie