WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
NaTIS Gobabis. Ek wonder hoekom verskil julle van die ander NaTIS'e af. Ons moet mense N$600 betaal om die kar te toets. Ek vermoed iets snaaks, want as jy nie die geld betaal nie, dan word jy glad nie gehelp nie. Elke dag hoor jy net 'n ander storie. En die pastoor is glo ook in die ding. Is daar niemand wat die soort dinge kan stop nie? Ai tog, Namibië. Ek weet rêrig nie waarnatoe nie.



Graag wil ek weet hoekom Swakopmund-polisie en al die ander wat operasie Kalahari doen slegs in die dag werk. In die aand is mos die tyd wat ingebreek word of mense op straat beroof word. Asb. Nampol, kry jul dinge reg en doen operasies in die aand. Jul kan tog nie net van 13h tot 18h werk nie.



Volgens jul berig oor krieket, “Twaalf maande voor WB só begin”, is Gerhard Erasmus die tweede Namibiër wat as speler van die toernooi aangewys is. Hy was die derde. Bernard Scholtz was speler van die toernooi in 2015. (Dankie vir die regstelling. Die ICC het ook self die inligting verkeerd gerapporteer. – Redakteur)

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!