Nuusblad 30 Januarie 2020. Jurie Viljoen, “Iets skeel op vaal Otjiwarongo”. Stem saam oor alles. Die strate word hier en daar herstel. Lorriedrywers het geen truckport waar hul kan rus nie. Lorries wat deurbeweeg staan oral in strate, want hul moet diesel tap by vulstasies waar dit vir party moeilik is. Die vorige jaar het 2 lorries geknipmes. Maklike manier: maak op die pad buite Otjiwarongo vir hulle ‘n stilhouplek om af te koel. Wonder waar lê daai foute?
Asblikmoord, 30 Januarie 2020. Dis rêrig ‘n siek storie. Kan nie glo normale mense is tot soiets in staat nie. Neem hul weg uit die samelewing voor hul nog so ‘n gruwelike daad pleeg.
Daar is tog nog projekte in ons land wat goed gedoen word as ‘n mens kan lees "the RA celebrated the completion within the stipulated timeframe and budget of section 4A” (the freeway between Windhoek and Okahandja, New Era, 29 January the business page. Thanks guys, you've made us proud.
'n Eerste in my lewe, maar ek móés. Dankie Tanja Bause vir die vreugde van "Vier onwaarskynlike vriende", 30 Jan. Wat ‘n voorreg vir drie maats en ‘n kiepie. Die onwaarskynlike betreffende die 3 mensemaats sal eendag hopelik alledaags word. – Elize M
Ek was vandag gekontak vir ‘n interview vir werk by ‘n kettingwinkel in Windhoek net om te gaan hoor dat my vorige werkgewer ‘n baie slegte reference van my gegee het. Sover my kennis strek, mag dit nie gedoen word nie. Dis teen die Grondwet. Kan die Ombudsman asb. iets sê hieroor.
As ouer op Okahandja is ek baie baie teleurgesteld. Hoe op aarde hou julle atletiek terwyl die veld so vol dorings en gras is? Die sportkomitee het geen idee wat sport is nie. Geen baanlyne nie, geen verkope, geen skaduwee vir atlete, nee wat, dit was ‘n gemors.
Mense, sorg dat jul genoeg koeksoda in jul huise het en dat jou gesin elk ‘n teelepel vol inkry per dag. Dit maak jou liggaam alkalies en dus nie vatbaar vir nuwe kiem van China. Dit groei op die suur in jou liggaam. Nou net boodskap van Pretoria-hospitaal gekry dat virus daar is en koeksoda red mense.
Ons was vir twee dae in Windhoek vanaf die platteland en het navraag gedoen oor die beskikbaarheid van "surgical masks". Groot was die skok om agter te kom dat alle maskers uitverkoop was. Weet Windhoekers iets wat ons gewone platties nie weet nie? Of is hulle maar net meer paraat? Die coronavirus is óp ons?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie