WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Daar is iets wat ek nie klein kry nie. Die Chinese kan in ons land maak net wat hulle wil. Hulle kry dit reg of dit nou die land skade doen en of dit die mense skade doen, dit maak nie saak. Kyk nou net die kiaatwoud bo in die Noorde en die Chinese word seker betaal om die bome te oes, maar betaal hulle ons vir die hout wat hulle uitvoer na China? Seker nie. So skep hulle net en ons bly agter. Ek wonder. Daar was seker nog nooit 'n permit uitgereik aan enige Namibiër om van daai bome te kap nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!