WhatsApp 9 Augustus 2021
WhatsApp 9 Augustus 2021

WhatsApp 9 Augustus 2021

"...'n goeie daad..."
Dani Booysen
Veldbrande: Otjiwarongo-munisipaliteit kan asb. die parke en ander grasse laat doen en skenk dit aan geteisterde boere op plase waar brande was, dan is dit ‘n goeie daad met ‘n goeie doel.

Minister Jooste, die insider trading deals vir MTC-aandele is klaar gedoen ten spyte van wat jy sê. Jan Alleman sal niks kry nie. Bewys my asb. tog een keer verkeerd en maak die aandeelhouding publiek na die notering.

Skole: Ek stel voor die skole gebruik daardie school development fund soos hulle dit noem en koop die nodige maskers, sanitizers en the works want waarheen daardie geld gaan, weet ons ouers nie. Ek bv. sien geen verbeteringe aan die skool nie. Daar bestaan nie so iets soos free education nie. Mense moet wakker raak. - Wdhoeker

Stella Walsh was a US Polish athlete who competed and won gold in the 1936 Olympics. An autopsy in 1980 revealed that she had both male and female organs. Up today they cannot decide her sexuality and therefore stick to what is said on her birth certificate. My question for our two ladies that are not allowed to participate in their chosen disciplines, what does your birth certificate classify you as? Does the same principle not apply?

Annelie Resandt, FNB Rehoboth-tak, baie dankie vir die manier waarop jy my behandel het, jou geduld, menslikheid en net daai ekstra myl om my te help. Dis nou diens! Die Here seën jou. - Mev. Beukes

Mouers Funerals top, gehalte, beste diens. Ons kan julle aanraai vir enige familie. Dankie vir baie goeie diens. /Ti gang gangatsê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!