WhatsApp 9 Desember 2021
Keetmanshoop wat omsien na lorriedrywers... Baie dankie. Goeie gebaar. Meer as wat dorpe na die noorde kan sê. Ander kan jul voorbeeld volg!!!
Mev. de Klerk. Ek praat onder korreksie maar dink jy kan 'n klag direk by die DBV in Windhoek lê. Hul kla hom dan aan van dieremishandeling en kan 'n boete oplê. Dis absoluut hartverskeurend en skandalig wreed. Probeer gerus.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie