Minister van myne en energie, ek wil tog vra dat u tog vir ons manne wat 58 jaar oud is wat baie gesond is intree by die myne wat terwyl jy jare ondervinding het nie wil werk gee nie. Jy het ondervindinge om op alle masjiene te werk, maar omdat jy 58 jaar oud is, moet jy nou sonder werk lê tot jy 60 jaar oud word, want die myne wil jou nie werk gee nie. Jy het nie eens bloeddruk of enige ander soort siekte nie, jy is perdfris en gesond, so asseblief, help ons tog.
Internet is net so lam in Katima Mulilo .Telecom tegnici sê probleem is in Windhoek, maar kry dit nie reg nie. - Frik Strauss
Minette se "Sê maar net" van 8 Januarie het my dag gemaak. Dankie.
Anoniem skryf:
En so het my jare lange vriendskap met 'n plaaslike busdiens tot 'n einde gekom :
1 Vertrektyd soos bevestig uit Kaapstad 11:15, ons vertrek 12:20.
2 Geen onderdakgeriewe, geen bankie, ons moes op die sypaadjie rondstaan in son en wind.
3 Toilet van bus was nie skoongemaak nie. Die bus het so gestink, want een van die passasiers het opgegooi.
4 Gordyne was verouderd en stukkend.
5 Vele van die sitplekke kon nie verstel word vir slaap / 'n meer gemaklike posisie nie.
6 Vloermat by inkom van bus was los vanaf die vloer, was gevaarlik vir passasiers wat kon geval het.
7 Vir in en uit klim was daar geen ekstra trappie nie, ouergarde het dit moeilik gevind.
8 Lugverkoeling het gedurende die dag nie gewerk nie.
9 Geen vermaak o.a. TV of musiek nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie