WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Ai tog, alweer moet daar gekerm en gekla word oor die bevoegdheid of liewer die onbevoegdheid van die plaaslike verteenwoordigers van die Namibiese regering. Die paaie in hierdie dorp is pateties asook die amtenary van die munisipaliteit. Die gekontrakteerde “kontrakteur” is net so onbevoeg. Slaggate word met sand gevul, die stuk pad voor die hospitaal lê reeds weke in onbruik, die teer is met ‘n laaigraaf verwyder en die ontblote uitgrawing lê net so. Hierdie is ‘n geval van wys my jou werk dan ken ek jou bevoegdheid asook die een wat jou aangestel het, van die hoogste sport tot die werker wat die graaf krom lê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!