"Tronkstraf vir Rust". Duidelik is daar GEEN begrip vir waardeur 'n volwaardige boer gaan nie. Elke kuddedier wat doodgemaak word, is deel van sy maandelikse salaris wat weggevat word. Ek persoonlik weet watse groot skade rondloperhonde onder jou vee kan aanrig. Wat het daardie mense wederregtelik op die plaas gesoek en hoekom het hul weggekruip? As hul nie weggekruip het nie, sou een nie raakgeskiet gewees het nie. Dit is só teleurstellend om te sien hoe die verkeerde kant beskerm word. Hulle word net ondersteun om voort te gaan met hul plundering. Solank die Kwaad voorrang kry bo Goed sien ek geen lig vir Namibië se wet en orde nie. – Teleurgesteld van Whk
Gemeenskap van Rhb, hoe aanvaar ons maar net die omstandigheid waarin ons is? Die dat as dit reën of die wind sterk waai die krag afslaan en vir 'n redelike tyd af bly. Kan Rhb se Council dan nie iets daaromtrent doen nie? Ons kan mos nie so lewe nie. - Bekommerd van Rhb
Wat nou ironies is, is dat Duitsland volksmoord moet erken. Wat het aanleiding gegee daartoe? Dit weet niemand nou skielik. Duitsland, wat die regering van die dag was, moes die blanke boere te hulp snel om struikrowery en moorde te stop. Die Herero's het op presies dieselfde wyse in opstand gekom en in 1 week plase aangeval en verskeie weerlose Duitse boere vermoor. Gelukkig het die Duitsers hierdie opmars gestop anders was almal uitgemoor. Vergeet die verlede. “Cowboys don't cry”. Stop met bedel en aalmoese soek. Rol liewer julle moue op en begin werk vir geld anders gaan julle altyd bakhand moet staan vir geld. - HK
Reading about the TransNamib turnaround (Market Watch). Here is a good starting point. Transport the 40 000 tonns of Klinker not by road but by railway. It makes sense. No congested roads, no damaged roads. No accidents!!! And it should be good income for TransNamib and cheaper for the Cement Factory.
Ek wil maar net by 14 Februarie se opskrif “Stellmachers in bloedige boedeltwis” byvra: het jul geen skaamte nie? Lees jul nie die Bybel nie? Wees versigtig kinders wat hul ouers soos honde uitsit en behandel. Wie het jou in die lewe gebring, vir jou skool gegee, vir jou dokter toe geneem toe jy so siek was? Maar nee, ons het mos die lekkerte van die lewe agtergekom. Ek wil net sê jou ouer is jou ouer, maak nie saak wat nie. Sies, skaam julle!!!!!
Steriliseer staatsveeartse nie honde nie? Privaat is baie duur.
Ek Frida Oppel, getroude van Davids, gebore 31-12-1964, Keetmans, is op soek na Ronald Richard Adams gebore 06-02-1969, Windhoek. Ons was nog laaste in kontak met sy seun se geboorte. Ek kry hom nêrens. Die kind bly van 3 jaar af by my vriendin en haar man. Hulle sorg vir hom en hy is nou in graad 5.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie