'Whiteley moet in kapteins-wedloop bly'
'Whiteley moet in kapteins-wedloop bly'

'Whiteley moet in kapteins-wedloop bly'

Rugby
Tielman van Lill
Warren Whiteley moet in die wedloop bly om die nuwe Springbokkaptein te word in 2017, het Gary Gold, ''n voormalige hulpafrigter van die Bokke en voormalige direkteur van rugby, gesê.

Gold was ''n lid van die Bokafrigting­span in gelukkiger tye toe hulle die Britse en Ierse Leeus in die 2009-reeks geklop het en die Drienasies-reeks die voorafgaande seisoen gewen het.

Hy het gesê mense moet versigtig wees om Whiteley nie te skerp te oordeel oor sy rol in die gesukkel van die nasionale span van 2016 nie. Die kapteinskap is volgende jaar op die spel nadat Adriaan Strauss uitgetree het, hoewel hy steeds Superrugby vir die Bulle sal speel.

Gold het gesê die geskiedenis van Bokrugby wys daar is ''n direkte verband tussen sterk leiers op die veld en suksesvolle spanne. - Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-10-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 2 vs 3 Real Valladolid European Championships Qualifying: Leeds United 2 vs 0 Sheffield United English Championship: Leeds United 2 vs 0 Sheffield United Katima Mulilo: 22° | 41° Rundu: 20° | 40° Eenhana: 20° | 37° Oshakati: 19° | 36° Ruacana: 20° | 36° Tsumeb: 20° | 35° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 14° | 32° Henties Bay: 12° | 17° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:12, High tide: 04:24, Low Tide: 22:40, High tide: 16:38 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:10, High tide: 04:22, Low Tide: 22:38, High tide: 16:36 Walvis Bay: 12° | 20° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:10, High tide: 04:21, Low Tide: 22:38, High tide: 16:35 Rehoboth: 13° | 30° Mariental: 14° | 31° Keetmanshoop: 11° | 25° Aranos: 14° | 31° Lüderitz: 12° | 23° Ariamsvlei: 12° | 26° Oranjemund: 12° | 17° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 20° | 35° Lubumbashi: 18° | 37° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 15° | 26° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 13° | 18° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 22° | 36° Harare: 19° | 33° #N/A #N/A