WHS stuit Tsumeb – nou vir die Naartjies

WHS, wat drie dae tevore nog teen Affies die knie gebuig het, het Saterdag met 'n klinkende oorwinning teen Tsumeb Gimnasium reggeruk vir die uitklopfase wat nou voorlê.
Tielman van Lill
Tielman van Lill - Samsung Windhoek Hoërskool se eerste rugbyspan, die Koedoebulle, het Saterdag op die FNB Vegkopstadion 'n topklas vertoning in sy laaste groepwedstryd van die 2
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer