Wie gaan vanjaar die kroon dra?
Wie gaan vanjaar die kroon dra?

Wie gaan vanjaar die kroon dra?

Jo-Mare Duddy Booysen
Die top-12 Mej. Namibië-finaliste vir 2017 is Saterdag tydens 'n winterbal by die Windhoek Country Club aangekondig. Die finaliste is Karen Beukes, Liandre Claasen, Elizabeth Ipinge, Suné January, Martha Kamati, Romilly Mouton, Tessia Mutwamezi, Sabina Samuel, Delsie Somaës, Zandria Swart, Leone van Jaarsveld en Sunet van Schalkwyk. Hulle staan by Chops Tshoopara, seremoniemeester vir die aand. Van Jaarsveld is tydens die geleentheid as Mej. Debunte aangekondig.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!