Wild Dog Safaris bied avonture

Wild Dog Safaris is al meer as 15 jaar in Namibië in bedryf en is een van die inskrywings vir vanjaar se Verantwoordelike Toerisme-toekennings (RTA) in die toeroperateur-afdeling.

Die onderneming het as klein ­familiebesigheid begin, wat in een van die land se ­grootste ­avontuur-safarimaatskappye ­ontwikkel het.

Wild Dog Safaris bied landswyd ­safari's aan en is perfek vir dié wat 'n ontspannende, sosiale en begeleide vakansie in Namibië wil geniet.

Tydens 'n onlangse volhoubaarheidsevaluering deur Eco Awards Namibia het Wild Dog Safaris uit­stekend gevaar.

Finaliste vir RTA 2019 sal in Maart aangekondig word en die wenners sal tydens die amptelike opening van die Namibië Toerisme Ekspo (NTE) 2019 in Junie aangewys word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!