Wilde perde: Drie hiënas van kant gemaak
Die ministerie van die omgewing en toerisme (MET) het vanmiddag (Woensdag) aangekondig dat drie van die hiënas wat op die wilde perde van die Namib by Garub hul prooi gemaak het, van kant gemaak is.
’n Poging gaan aangewend word om die oorblywende drie hiënas te vang en te verskuif voordat hulle as ’n laaste uitweg ook van kant gemaak sal word.
’n Poging gaan aangewend word om die oorblywende drie hiënas te vang en te verskuif voordat hulle as ’n laaste uitweg ook van kant gemaak sal word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie