Wildlewewette moet versterk word
Wildlewewette moet versterk word

Wildlewewette moet versterk word

Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die Regshulpsentrum (LAC) en ander rolspelers hou tans 'n tweedaagse slypskool in die hoofstad oor voorstelle vir die versterking van Namibië se wildlewewette.

Die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, het die slypskool amptelik geopen.

Kwessies wat bespreek sal word, is strawwe en vonnisse wat te swak is om doeltreffend wildmisdadigers af te skrik en 'n gebrek aan samewerking tussen regeringsowerhede in die skuldigbevinding van oortreders van wildmisdade, regshervorming en beter beskerming vir hokaairoepers.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer