Wildmisdaadstatistieke van 2019
Die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, het vanoggend die wildmisdaadstastieke van 2019 bekend gemaak.
Minder renosters en olifante is verlede jaar as in 2018 gestroop, maar Shifeta is bekommerd oor ietermagôsmokkelary wat aansienlik gestyg het.
Geen olifante is tot dusver in 2020 gestroop nie, maar wel twee renosters. Die twee renosterstropers is op heterdaad betrap en in hegtenis geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie