Windhoek en skole toe tot 30 Junie
Windhoek en skole toe tot 30 Junie

Windhoek en skole toe tot 30 Junie

Henriette Lamprecht
President Hage Geingob het tydens die aankondiging van nuwe regulasies om die derde golf van die Covid-pandemie in Namibië te bekamp, verskeie nuwe maatreëls aangekondig wat tot 30 Junie geld. Dit sluit in geen kontaksport en toeskouers; toegang tot en uitgang uit Windhoek, Rehoboth en Okahandja beperk tot 30 Junie; openbare byeenkomste beperk tot 10 persone; aandklokreël in plek van 22:00 tot 04:00; aangesig-tot-aangesig-onderrig in Windhoek opgeskort tot 30 Junie; koop en verkoop van alkohol beperk in kroeë en sjebiens van 09:00 tot 18:00 op 'n wegneembasis; dobbelhuise en nagklubs gesluit; vervoer van passasiers beperk tot die helfte van die kapasiteit van die voertuig, terwyl Covid-19-begrafnisse se protokol in plek bly en begrafnisse binne sewe dae moet plaasvind.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!