Windhoek-klub se uitslae
Windhoek-klub se uitslae

Windhoek-klub se uitslae

Resiesduiwe
Die Windhoek Resiesduifklub het die afgelope naweek 'n wedvlug oor 501 kilometer vanaf Narubis gehou.

Charl Visser se wenduif in die derby-afdeling het 'n gemiddelde spoed van 1131 meter per minuut gehandhaaf.

In die ope afdeling het Jan Balt se wenduif 'n gemiddelde snelheid van 1227 m/minuut opgestel.

Die plekke vanaf Narubis is as volg behaal:

Derby: Charl Visser eerste, tweede, derde, vierde; PW Esterhuizen vyfde, sesde, sewende, agtste; Wikus & Christelle Loots negende; Ernst Blaauw tiende.

Ope afdeling: Jan Balt eerste; Wikus & Christelle Loots tweede; Jaco Oberholzer derde en sesde; PW Esterhuizen vierde, vyfde, sewende en agtste; Leon Stoop negende; Nollie de Villiers tiende.

Die klub se volgende wedvlug sal Saterdag vanaf Tses (376 km) wees.

• Die Windhoek-klub het die vorige naweek 'n wedvlug oor 471 kilometer vanaf Seeheim gehou.

Charl Visser se jaaroud wenduif het 'n gemiddelde spoed van 1307 meter per minuut gehandhaaf. In die ope afdeling het Steve Basson se wenduif gemiddeld teen 1290 m/minuut gevlieg.

Die plekke vanaf See­heim is as volg behaal:

Jaaroud: Charl Visser eerste en vierde; Nollie de Villiers tweede; Jan Balt derde; Dieter Lucks vyfde; Jaco Oberholzer sesde en sewende; Hennie Maré agtste en negende; Marius van Zyl tiende.

Ope: Steve Basson eerste en tweede; Marius van Zyl derde, vierde en agtste; Jaco Oberholzer vyfde, sesde en sewende; Charl Visser negende; Jan Balt tiende.

Belangstellendes kan op die webblad www.wrdknam.com op die hoogte sake bly.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!