Windhoek van die duurste in Afrika
Windhoek van die duurste in Afrika

Windhoek van die duurste in Afrika

Jo-Mare Duddy Booysen
Volgens Numbeo, die wêreld se grootste verbruikersdatabank, is Windhoek tans die derde duurste stad in Afrika.
Dié databasis gebruik New York as vertrekpunt om pryse te vergelyk. Hiervolgens is Windhoek sowat 48% goedkoper as die Groot Appel.
Opsigself klink dit na goeie nuus, maar Numbeo se indekse toon Harare en Johannesburg is meer as 49% goedkoper as New York.
Môre se Market Watch berig volledig oor Numbeo se jongste data.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!