Windhoek Woordfees in volle gang

Ronelle Rademeyer
Die vierde Windhoek Woordfees het Saterdag in die hoofstad begin met 'n skryfskool vir voornemende skrywers, 'n gesprek met die Namibiese skrywer, Piet van Rooyen, oor sy nuwe boek Amatola en die musiekopvoering, Aand van Bekoring, deur die immergroen Arina de Witt en André Schwartz. Verder is mnr. Herman van Wyk, bekende in uitgewerskringe, ook Saterdagaand deur dr. Chrisna Beuke-Muir, voorsitter van die Windhoek Woordfees, as beskermheer van dié fees aangewys. Vandag op die program is die middaguur kitskonsert Seisoene, en vanaand om sesuur die vertoning van die dokumentêre rolprent Boere op die Aardsdrempel by die Franco Namibia Cultural Centre (FNCC). Foto's André van Wyk

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!