Windhoekse spanne reis wes en suid
Klubrugby
Met die vier semifinaliste reeds bepaal, is komende naweek se kragmetings in die Namibië Rugby-unie se premierliga grootliks van akademiese belang.
Die voorloper FNB Unam pak die reis na Walvisbaai aan, waar die derde geplaaste FNB Wanderers ook in die Narraville-woonbuurt teen Kudus te staan gaan kom.
FNB Western Suburbs, tweede op die puntelys ná Unam, het ook die naweek 'n wegwedstryd teen Reho Falcon.
Rehoboth rugbyklub sal die koms van Trustco United inwag, met beide spanne wat reeds uitgeskakel is in die wedloop om in die semifinaal op 22 Julie betrokke te wees.
Al die afskoptye is om 15:15, met die tweede spanne wat vooraf om 13:30 in die reserweliga uitdraf.
Die spanne wat gister teen druktyd ontvang is:
KUDUS: 15 Carlton Stevens (kapt), 14 Floyd Freygang, 13 Michael Hummel, 12 Bevin Botha, 11 Quinten Fielding, 10 Aurelio Plato, 9 Rogero Hays, 8 Ernesto Bampton, 7 Neelan Farmer, 6 Virgill Bampton, 5 Zaim Allie, 4 Codey Naholo, 3 Craig Swartz, 2 Anthony Hoebeb, 1 Simeon Ekandjo.
Reserwes: Marwin Muller, Nico Farmer, Grandt Nash, Deriou Benson, Ulriato Lawrence, Paulo Andrews, Lot Petrus.
REHOBOTH (groep): Agterspelers: Russell van Wyk (indien vrygestel deur die NRU), Reduane Beukes, Paulus Hangula, Jason Olivier, Julian Afrikaner, Chase Diergaardt, Hilian Beukes, Keaton Freygang, Nazume Swartz, Milon Lucas, Romeo Visagie, Ethan Mouton. Voorspelers: Rowayne Hendricks, Carl-William Freygang, Marshall Mouton, Kevin Cloete, Charl Fortuin, Eugene Forbes, Winston Strauss, Jerome Schoeman, Fagan Bussel, Charl Freygang (kapt), Allister Groenewaldt, Fredericko Khrone.
FNB UNAM: 15 Lorenzo Louis, 14 Silvano Beukes, 13 Chess Lawrence, 12 Camlo Martin, 11 Denver Murorua, 10 Henrique Olivier, 9 Cameron Klassen, 8 Bradley Klazen (kapt), 7 Berry Gande, 6 Renaud van Neel, 5 Rheinhardt Carelse, 4 Muniovita Kasiringua, 3 Frank Mowa, 2 Bigman Kaura, 1 Tjino Tjirare.
• Môre se wedstryde in die eerste liga (almal om 15:00):
Unam 3 tn Erongo Rugby Academy by Unam; NUST tn Dolphin by NUST; Etosha Lions tn Jaguars op Tsumeb; Oshakati Rebels tn Otjiwarongo op Oshakati

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie