Woerts verby aan die kant
Op WhatsApp ontvang op 3 Julie 2017 om 16:28 – “Daar's nie iets soos reëls vir hierdie bestuurder nie (registrasienommer verskaf). Sondag by Nonidas omtrent 11:20. Verbaas oor Namibiese ongelukstatistieke? Moenie verder wonder daaroor nie. Te veel padvarke, geen beheer deur owerhede.”
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie