Woestynrivier laat lóóp
Mnr. Joseph Kafunda het Sondag die Kuisebrivier in volle vloed by die Kuiseb-brug op die C14-pad afgeneem. Sy foto’s is op die Facebook-blad, Reën in Namibia, gedeel. Mense het vertel die rivier het gister reeds verby Swartbank gevloei.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie