Woord van die Week
Woord van die Week

Woord van die Week

minaret s.nw., minarette. Toring van 'n moskee met een of meer balkonnetjies vanwaar gelowiges tot gebed geroep word: Sag soos 'n duifswerm wat daal uit die hoogte ... Kom daar van minaret stil die gebede / Van muessins, wit teen die koperblou lug (I.D. du Plessis: Ali, 1931, 5). Die moskee met sy twee wit koepels, sy minaret met die sekelmaan- en stersimbool bo-op, rond die ... Oosterse atmosfeer van die geheel mooi af (U. Krige: Ver in die Wêreld, 1951, 80). Moslems het met die verskeidenheid van boogontwerp, die aaneenskakeling van 'n koepeldak by reghoekige mure, minarette, koepels en sierinskripsies, van die pragtigste bouwerk gelewer (J.A. Naudé: Islam, 1979, 12).

Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).

www.wat.co.za

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!