Woord van die week
Woord van die week

Woord van die week

Francoise Steynberg
aljimmer, aljimmers bw. Ook soms aljummer. Altyd weer, gedurig, herhaaldelik, steeds, kort-kort: Die kind kom aljimmer met vuil skoene skool toe. Sy het aljimmers iets nuuts vir hulle. Jy lol aljimmers hier as ek wil slaap.˜ Hoe nader die leerkussings van Westminster en die donsmatrasse van Downingstraat nr. 10 in sig kom, hoe killer word mnr. H.W. teenoor sy mense wat aljimmers oor sanksies teen Suid-Afrika by hom geslobber het (Vaderland, 15 Apr. 1964, 10).

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer