Woord van die week
slukhals (sluk-hals) s.nw., slukhalse. (ongewoon)
1 VRAAT: Ruan is 'n regte slukhals, want hy kan maklik drie borde kos op een slag eet.
2 Iemand wat daarop ingestel is om hom- of haarself ten koste van andere te verryk, of wat misbruik van andere se gasvryheid maak en traag is om te gee of te deel: Die dokters is 'n klomp slukhalse. Joos sê hy kan enigeen na die … (goedkoop tradisionele geneser) toe rekommendeer (D. Beukes: Meetsnoere, 1967, 34). En nie eers vir my 'n inkelte skaap vir afskeid gegee nie. Klomp slukhalse, dis wat hulle is (Huisgenoot, 13 Nov. 1986, 103).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie