Woord van die week

Sanet de Waal
smokkie (smok-kie) s.nw., smokkies. (geselstaal; minder gebruiklik) SJEBIEN: 'n Groot klomp mense het voor … Mokoena se smokkie in Winnie Mandelastraat begin saamdrom ... Een van die eerste mense op die toneel … het die kar sien wegjaag en toe die gille van die sjebien af gehoor (K. Brynard: Plaasmoord, 2009, 380). Cops het weer hard geslaan na smokkies. 'n Vroutjie … meen dit was hoog tyd … “Ons sukkel om kop bo water te hou, want ons manne se geld gaan net smokkies toe” (Son, 18 Aug. 2018, E).



Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!