Woord van die week
vrybuiter s.nw.
1. Seerower, kaper.
2. Iemand met vrye opvattings wat hom nie aan die algemene gebruik steur nie.
Uit Nederlands vrijbuiter (1572 in bet. 1, 1903 in bet. 2), ''n afleiding met -er van vrijbuiten “roof, kaap, plunder”, met laasgenoemde ''n afleiding met -en van vrijbuit (1575) “buit verkry deur te roof of te plunder”, met laasgenoemde ''n samestelling van vrij “sonder betaling” en buit “buit”.
Duits Freibeuter, Engels freebooter.
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie