Woord van die week
Woord van die week

Woord van die week

Sanet de Waal
Kersgees s.nw.

Gees van welwillendheid, liefde, vrede, vreugde, geïnspireer in die Kerstyd deur die godsdienstige betekenis vir die mens van die geboorte van Christus; in meer verwêreldlikte sin, gees van feestelikheid, vrolikheid wat met Kersfees heers; sinoniem Kersfeesgees: Die Kersgees behoort egter nie tot die kring om ons eie kaggel beperk te word nie (Die Vrou en Haar Huis). 'n Wyse man het eens gesê dat liefde die wese van die Kersgees is en die taal daarvan die taal van die hart is (Die Vrou en Haar Huis).

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!