Woord van die week
Woord van die week

Woord van die week

kapaai (streektaal)

I s.nw.

Windmakerige persoon: Jy is sommer 'n kapaai, man! (Opgeteken in Pearston)

II b.nw. en bw

1 Kordaat of baasspelerig; sinonieme grootkapaai, grootmeneer: Nou is hy ewe kapaai. Jou grootkapaai hou. (Opgeteken in Victoria-Wes en Murraysburg)

2 (verouderd) Klaarpraat: Dit is kapaai met hom (Colesberg).









Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer