Woord van die week
Woord van die week

Woord van die week

Sanet de Waal
Pyrrhusoorwinning (ook met ’n kl. pyrrhusoorwinning) s.nw., Pyrrhusoorwinnings.

Ook soms Pyrrhiese oorwinning. (na die oorwinning deur koning Pyrrhus van Epirus behaal teen die Romeine by Asculum)

Oorwinning wat die betrokkenes sodanig verswak of uitput dat die posisie van die oorwinnaar en die oorwonnene vir alle praktiese doeleindes dieselfde is; sin. Pyrrhussege (minder gebruiklik): Die kompromis kom neer op ’n Amerikaanse oorwinning ... Maar dis heel moontlik ’n Pyrrhus-oorwinning. Dit tas Amerika se morele leierskap aan (Volksblad, 16 Jul. 2002, 6)

Kommentaar

Republikein 2024-11-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 37° Rundu: 22° | 38° Eenhana: 21° | 37° Oshakati: 22° | 34° Ruacana: 19° | 37° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 21° | 36° Omaruru: 20° | 38° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 18° | 34° Henties Bay: 14° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 21° Rehoboth: 18° | 34° Mariental: 18° | 35° Keetmanshoop: 18° | 35° Aranos: 17° | 35° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 14° | 27° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 16° | 32° Lubumbashi: 16° | 33° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 7° | 24° Antananarivo: 17° | 27° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 24° Durban: 14° | 23° Johannesburg: 13° | 27° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 30° Harare: 17° | 23° #REF! #REF!