Woord van die week
Woord van die week

Woord van die week

Sanet de Waal
diktaat s.nw. (uit Latyn dictare “om te dikteer, voor te skryf” of “te beveel”)

1 Handeling van dikteer of voorsê wat neergeskryf moet word.

2 Dwingende voorskrif.

diktator s.nw. Alleenheerser met onbeperkte mag.

Uit Nederlands dictator, uit Latyn dictator, afgelei van Latyn dictare “om te dikteer, voor te skryf” of “te beveel”, die frekwentatief van dicere, “ om te sê”.

Duits Diktator (16de eeu), Engels dictator (1594), Frans dictateur, Italiaans dittatore, Portugees ditador, Spaans dictador.





Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!