Woord van die week
katiera s.nw., katieras. (streektaal) Ding, affêre — neerhalend gebruik: Dis darem 'n bont katiera daardie! — van 'n kledingstuk gesê (opgeteken in Ceres).
flenterkatiera s.nw. (streektaal)
1 Persoon wat daar verflenterd, gehawend, slordig of verwaarloos uitsien; soms ook, veragterde, agteraf persoon.
2 Slordige vrou.
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie