Woord van die week
swart swaan idiomatiese uitdrukking
Enige gebeurtenis wat as onverwags en verreikend beskou word, en waarvan die impak wydverspreid en ingrypend is: Vir my is die koronavirus 'n swart swaan; dit is 'n konsep wat ons gebruik wanneer ons scenarios ontwikkel. Dit is 'n onvoorspelbare, hárde krisis wat jou tref en waarop jy nie kon voorberei nie (Netwerk24, 20 Mrt. 2020, E). In die buiteland sluit die swart swane die volgende in: . . . die sukses van Google, die ramp van 11 September, en die VSA-inval in Irak wat die hele Midde-Ooste gedestabiliseer het (Die Burger, 27 Des. 2007, 18).
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie