Woorde gedy by 5de Windhoek Woordfees
Daar is die afgelope naweek tydens die Windhoek Woordfees gedebatteer oor die toenemende vlaag fopnuus waarmee lesers en sosiale media-gebruikers gekonfronteer word, saam met groot name in die boekewêreld gekuier in Skywers in Gesprek en om die Storievuur geskater saam met van die land se beste storievertellers.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie