Wu00e9u00e9r geen watertoevoer na Windhoek
Wu00e9u00e9r geen watertoevoer na Windhoek

Wéér geen watertoevoer na Windhoek

Ronelle Rademeyer
Windhoek se munisipaliteit sê hy is in in kennis gestel van ‘n watertoevoer-onderbreking vanaf die grootmaatverskaffer, NamWater. Weens skade aan die hoofpyplyding tussen Okahandja en Windhoek, is daar tans geen watertoevoer vanaf NamWater na Windhoek nie. Die munisipaliteit sê hy doen alles in sy vermoë om wateronderbrekings na sy kliënte te voorkom.
'n Beroep is op inwoners gedoen om water uiters spaarsamig te gebruik.

Foto ter illustrasie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!