Wêreldkankerdag vandag gevier
Wêreldkankerdag word vandag in Namibië en wêreldwyd gevier. Personeel van die Kankervereniging van Namibië (CAN), geliefdes en ondersteuners van kankerpasiënte stap vandag, soos verlede jaar (foto), van CAN se kantore af tot by die AB May-kankersentrum by die Windhoek Sentrale Hospitaal. Kyk ook op Kletskompas, NMH se aanlyn geselsprogram, die onderhoud met twee vroue wat elke tree van die pad saam met kankerpasiënte stap. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie