Wu00eareldkos ondersteun vroue
Wu00eareldkos ondersteun vroue

Wêreldkos ondersteun vroue

Die Vereniging van Diplomatieke Eggenote (ADS) bied hul opemark en kosbasaar vir die agtste agtereenvolgende jaar by die Franko-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) aan.

Dit vind hierdie Saterdag van 10:00 tot 14:00 plaas.

Almal is welkom en toegang is gratis.

Op die basaar word kos en handewerk verkoop van al die lande wat deel van die vereniging is.

Optredes en kultuuraanbiedings van die verskillende lande en van Namibiese kunstenaars sal besoekers vermaak.

’n Kortfilm sal ook vertoon word sodat besoekers meer van die deelnemende lande kan leer.

Ná kinders al die stalletjies besoek het, kan hulle aan ’n vasvrakompetisie deelneem.

ADS is ’n liefdadigheidsorganisasie wat in 1990 deur diplomate se gades gestig is om minderbevoorregte gemeenskappe in die land te ondersteun.

Alle geld wat ingesamel word, is ten bate van organisasies wat vroue bevorder.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!