Wêreldvergadering van Lutherane begin
Die twaalfde algemene vergadering van die Lutherse Wêreldfederasie (LWF) het gister (Woensdag) in Windhoek begin en duur tot 16 Mei.
Vanjaar se byeenkoms word onder die tema “Bevry deur God se genade” aangebied.
Nagenoeg 800 afgevaardigdes, insluitende byna 400 verteenwoordigers van die 145 LWF lede-kerke in 98 lande wêreldwyd woon die algemene vergadering by.
Foto: Eerwaarde doktor Elena Bondarenko van die Evangelies Lutherse Kerk in die ooste van Rusland

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie