WRP skors parlementslid
WRP skors parlementslid

WRP skors parlementslid

Estelle de Bruyn
Die verteenwoordiger van die Workers Revolutionary Party (WRP) in die Nasionale Vergadering (NV), mnr. Salmon Fleermuys, is deur die party aan die NV onttrek.
Volgens ‘n verklaring deur die sekretaris-generaal van die WRP, mnr. Jacobus Josob, is Fleermuys nie langer ‘n lid van die party nie. Sy setel in die Nasionale Vergadering is dus vakant.
“Die speaker is hiervan in kennis gestel kragtens die bepalings van artikel 48 (1)(b) van die Grondwet,” sê Josob.
Volgens die verklaring sal Fleermuys in die NV deur mnr. John Amuthenu vervang word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!