Ystererts 'nie op rand van afgrond'
Die prys van ystererts het in 2016 die hoogte ingeskiet en was verantwoordelik vir ongeveer 60% van Rio Tinto se wins.
Rio Tinto, een van die grootste produsente van ystererts, sê dié hulpbron se prys sal voorspellings dat dit drasties gaan val, trotseer.“Ek sou nie sê dit is op die rand van
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie